Ek bly verwonderd oor die mooi van die fynste detail, die helder reŽnboog-mooi veelkleurigheid en die baldadige vrolikheid van blomme en dit bly 'n plesier om te sien hoe die regte gebruik van 'n makro lens, die mooi kan beklemtoon.


Get Adobe Flash player