Die sagtheid van 'n baba, die mooi van die interaksie tussen mamma en baba, ouma en baba, pappa en baba, kinders met mekaar, ontlok altyd reaksie en emosie by mense, die mooi van 'n voetjie, of  'n handjie... die wakker ogies.


Get Adobe Flash player