In elke gallery het ek my gunsteling foto's gelaai.  Ek poog om die gallerye gereeld op te dateer.  Ek hoop jy geniet die mooi wat ek gesien het toe ek die foto's geneem het, saam met my.


Argitektuur

 

Huise / geboue / plekke wat op een of ander manier vir my besonders is.

Clive Biden house

Bloeisels

 

Huise / geboue / plekke wat op een of ander manier vir my besonders is.

Peach blossom; Perske bloeisel

Bome

 

Bome met 'n bosonderse bekoring oor hulle so ... vreeslik BOOM is.

 

Light streaming through trees

Buitengewone sonsondergang

 

Tussen Swellendam en Montagu is ons deur die buitengewone sonsondergang begroet.

Magnificent sunset Breede River Valley

Rondom Montagu


 

Montagu, in die hart van die Klein Karoo, is 'n pragtige dorp geleë tussen die berge. 

Sunris,e La Priere, Montagu

Wes-Kaapse natuurtonele

 

Die Wes-Kaap het nou eenmaal 'n besonderse bekoring as dit by sy natuurskoon kom.

Beaufort West, Western Cape, South Africa

Baba foto's



Handjies, voetjies, ogies, interaksie...die wonderwęreld van babas.

Baby with dummy

Plaastonele


Ons plaas, en ook die familie plaas in die Montagu distrik, bied vele geleenthede vir 'n groot variasie van landskapfoto's.

Touch of light on vineyards

Makro - flora



Makro fotografie, om die kunstige detail en skoonheid van blomme te toon.

Red rose macro

Klein Karoo Veldblomme

 

Die jaar toe Namakwaland in die Klein Karoo kom kuier het.


Little Karoo veld flowers