Nikonians

Ek is 'n aktiewe lid op die Nikonians forums en leer baie by al die ervare fotograwe daar, asook uit insiggewende artikels


PhotographyBB Online magazine

'n Waardevolle gratis maandelikse fotografietydskrif


Orms 

My bron van inligting betreffende fotografiese toerusting in SA - en plek waar ek sou koop as my spaarbussie genoeg gegroei het...


Fotografie werkswinkels

Hier is inligting in verband met fotografiewerkswinkels.  Hul fokus is hoofsaaklik landskapsfotografie / natuur fotografie.


Russel MacDonald se Nikon CLS practical guide

'n Uitmuntende werk wat die werking van Nikon se CLS flash sisteem verduidelik.  Hoogs aan te beveel!