2011 sal my seker altyd bybly as die jaar, waarin die vrolike, uitgelate en baldadige kleurespel van die veldblomme die immer besondersheid van die blokke en blokke bloeisels by verre oortref het!  Vanjaar het Namakwaland hier op ons plaas en in ons omgewing kom kuier.    Al die foto's is geneem in die lappies veld by ons op die plaas, of langs die 12 km stukkie pad tussen die dorp en ons plaas.


(Indien jou rekenaar nie opgestel is om die skyfievertoning te kan sien nie, probeer die volgende skakel:  Kliek hier)


Get Adobe Flash player